
Hierdie is vir elkeen van ons wat wonder 🤔
Ons is partykeer so besig in ons koppe, dat die lewe gebeur en ons mis uit.
Ten spyte van die kommer wat jou wakker hou elke aand, sal die son die volgende dag opkom en vir jou skyn.
Ten spyte van die moeilike tyd waardeer jy gaan en die oorloë wat jy veg, verander die seisoene stadig en in vrede.
Ten spyte van gister se slegte nuus, is jy vandag 'n tree nader om gesond te word.
En bo dit alles…Ten spyte van ALLES is Jesus genoeg!
Al verloor jy alles, al kry jy alles…
Ten spyte van…
Hy sal wees, soos Hy was, vir altyd!!
Kies reg vandag, Ten spyte van… 😉
En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.
FILIPPENSEÂ 4:7Â AFR53