
Elkeen van ons het dit nodig.
Dis so maklik om iemand te bemoedig met n vinnige glimlag of 'n goed-bedoelde "Hello, hoe gaan dit?"
As ons in goeie tye, soos die rugby wereldbeker so kan saam staan, kan ons nie maar in moeilike tye ook nie?
Gee dit, dis verniet! 🌞
Dit kos mossie iets nie…
"sodat julle kinders kan word van julle Vader wat in die hemele is; want Hy laat sy son opgaan oor slegtes en goeies, en Hy laat reën op regverdiges en onregverdiges."
MATTHÉÜS 5:45 AFR53